• Facebook Social Icon
  • Instagram Social Icon
Andrico Goosen: (+27) 74 530 7226
Email: theloftpuppetco@gmail.com
Address: The Shed, Cape Town, South Africa

Opsomming:

‚Äč

“Billy en die boelie” is The Loft Puppet Company se nuutste poppeteater toneelstuk wat spesiaal geskep is om afknouery in skole aan te spreek en te bekamp. Hierdie toneelstuk van so ongeveer 30 minute (afhangende van jou skool se spesifieke klasperiode) volg drie karakters genaamd Chris, Alex en Billy se lewensreis na aanvaarding en gemeenskaplikheid. "Billy en die boelie" word met trots moontlik gemaak en ondersteun deur BASA.

Prys per leerling R15

Ouderdomme 6 tot 11

Tans beskikbaar in Afrikaans & Engels